Jy staan die kans om ’n pragtige bos blomme van L’Oréal Paris Elvive Extraordinary Oil te WEN. Plus, kry R25 afslag op jou volgende aankope van Elvive Extraordinary Oil. Klik op die skakel hieronder om op Facebook in te skryf.

EX OILS LOGO Kosbare olies, uitmuntende sorg, ongelooflike hare. L'Oréal en SARIE.com nooi jou om die splinternuwe Elvive Extraordinary Oil-reeks te probeer. Dít is 'n haarbederf wat nie net jou hare beskerm nie, maar dit glansryk, sag en hanteerbaar laat.

Daar is 'n 1001 redes om L’Oréal Paris Elvive Extraordinary Oil te gebruik:

  • Voed die haarvesels
  • Laat jou hare blink
  • Beskerm jou hare teen die son
  • 'n Druppel daarvan laat selfs jou haarmasker harder werk
  • Herstel die haarlipiede
  • Gebruik dit as 'n haarmasker (wat jy uitwas)
  • Berei só voor vir 'n haarkleur
  • Gebruik dit as 'n oornag-behandeling
  • Sit dit op jou nat hare voor jy jou hare stileer
  • Gebruik dit op droë hare wanneer jy dit uitkam
  • Ideaal vir warmtang-behandelings
  • Hou daai krulle in plek
  • Beskerm jou hare teen swembadwater

Skryf hier in