Stap 1
Kies ’n oogskadu-kleur wat by jou hare en wenkbroue pas. Dit kan eerder ’n skakering of twee ligter as jou eie wees as wat dit te donker is. Oogskadu gee ’n sagter afwerking as ’n wenkbroupotlood.