Die nuwe Renewal Lash Serum (R169,95) van L’Oréal stimuleer wimpers se groei met bestanddele soos pro-vitamien B5, en verleng hul lewensduur met plantekstrakte.

Hul nuwe Double Extension Mascara (R169,95) bevat ook dié serum. Só sorg jy dat jou wimpers dikker en voller aangroei.