Wanneer jy opknapper van jou hare se wortels af tot by die punte aanwend, word jou hare deur die dag swaar. Dit maak dat jou hare platval. Wend eerder volgende keer opknapper slegs aan jou haarpunte.

volume_pinterest1_630wGaan kyk na nog van ons gunsteling-haarstyle op Pinterest!