Daar is ’n rede hoekom jy in ’n goeie nagroom behoort te belê. ’n Nagroom is ryker en bevog jou vel meer as ’n dagroom. Jy het dié ekstra inspuiting nodig terwyl jy slaap omdat jou vel se temperatuur dan hoër is en meer vog verloor as deur die dag.