Die son, see en swembadwater beskadig jou hare en maak jou haarkleur vinniger vaal in die somermaande.

  • Daarom is dit slim om eerder nadat jy met vakansie gegaan het by jou haarkapper uit te kom vir 'n haarsny en –kleur.

  • As jy egter jou hare reeds voordat jy weggaan wil kleur, maak dit een of twee skakerings donkerder as normaalweg sodat die kleur langer hou.

Fotograaf: Ulrich Knoblauch by Supernova; Model: Roxanne by Boss; Hare en grimering: Bernice Dodd by Infidels Fotograaf: Ulrich Knoblauch by Supernova;
Model: Roxanne by Boss;
Hare en grimering: Bernice Dodd by Infidels

WENKE hoe om haarslim te wees in die somerson - LEES HIER!