Dowwe naelkleur is iets van die verlede met dié wenk van ons skoonheidspan.

As jy wil hê jou naelkleur moet helderder lyk, verf eers ’n lagie wit naellak op jou naels en daarna die kleur.

Probeer Michael Kors in Gossip (R235). Probeer Michael Kors in Gossip (R235).

Ons het Michael Kors se Gossip (R235) gebruik vir die wit onderlaag.

Gee só vir jouself ’n manikuur by die huis

Winterkleure

Die kouer maande is die perfekte tyd om donker, sensuele kleure op jou naels te hê. Die gewilde skakerings vir dié winter is ’n klassieke rooi of donkerder kleure soos middernagblou, woudgroen en alle bessiekleure. Vir ’n meer gewaagde voorkoms is ’n swart skakering altyd ’n wenner, volgens Nails Inc.

Ons toets

Naels

Probeer Brasilië-kleure op jou naels vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi!