Terwyl jy jou skoonheidslapie inkry, sorg Elizabeth Arden Intervene Skin Tone Perfecting Capsules (R295) dat jou vel herstel word met vitamien C, wat tekens van stres en sonskade teenwerk vir ’n helder vel.