LAAI AF: Klik hier om die onderstaande PDF van WEEK 2 van ons Besigbly-&-mooidink-gids gratis af te laai op jou rekenaar of slimfoon. Jy hoef nie die e-leser Scribd daarvoor te gebruik nie. Loer onderaan dié artikel vir ekstra hulp indien nodig. Klik hier om WEEK 1 weer af te laai. 

Klik hier om die spesiale gids GRATIS af te laai op jou rekenaar of slimfoon. Die skakel sal outomaties die gids stoor as ’n PDF.

Op jou rekenaar: Sodra die gids op ’n nuwe blad in jou soekenjin oopmaak, kan jy "Download" klik en dit op jou rekenaar stoor. Jy kan die gids uitdruk om die blokraai te voltooi.

Op jou selfoon: Die gids sal outomaties begin aflaai. Gaan na jou "Files" en "Downloads" om die gids te vind.