Die Top-10 in die SARIE Voorbladgesig-wedstryd is pas aangekondig en nes verlede jaar kan jy al die aksie op kykNET dophou! 

Hier kan jy ook eksklusief die lokprent van die opwindende eerste episode kyk. Die reeks begin op 14 Augustus om 17:30 op kykNET (kanaal-144). Loer hier onder na Episode 1 se speeltye.


Hier is episode 1 se herhalings:

Dinsdag 14 Augustus, 17:30 op kykNET
Woensdag 15 Augustus, 10:30 op kykNET
Donderdag 16 Augustus, 12:30 op kykNET
Saterdag 17 Augustus, 09:30 op kykNET
Sondag 18 Augustus, 14:30 op kykNET
Maandag 19 Augustus, 10:00 op kykNET

Dinsdag 20 Augustus, 12:30 op kykNET

Lesers kan die finaliste in ons Augustus-uitgawe ontmoet, en Netwerk24-intekenare kan nou aanlyn loer, klik hier om na die artikel te gaan.

SARIE Voorbladgesig 2018 word met trots geborg deur Montblanc Lady EmblemINOARIsa Carstens AcademyKalahari en kykNET.