1. Dit is in ’n magdom kleure beskikbaar.

hertexdbella1 FOTO Hertex, reeks Bella

2. Dit verleen glans, maar is kontemporêr en gee diepte en tekstuur aan enige vertrek.

hertexdrama2 (1) FOTO Hertex, reeks Drama

3.  As jy nie ’n meubelstuk wil oortrek nie, kies dan kussings van fluweel. Dit laat ’n vertrek knus en luuks lyk.

Romo Musa3 FOTO Romo, reeks Musa

4. Die pool van fluweel reflekteer lig, selfs ligte of baie donker kleure lyk dus ryk en intens.

romo heavenly4 FOTO Romo, reeks Heavenly

5. Dit is baie duursaam.

henkhatt5 FOTO Henk Hattingh

 Lees nou

’n Bietjie rooi maak baie mooi

Aankondiging: Kleur van die jaar vir 2017

Brei ’n trendy flamink-kussing