By Tile Africa kan jy kies en keur van 'n slipper- tot 'n Victoriaanse bad. Daar's ook 'n groot verskeidenheid teëls beskikbaar. Vir meer besonderhede, kontak Tile Africa by 0800 002 783 of besoek www.tileafrica.co.za