Jy kan kies uit bankies met egte leersitplekke en klinknael-detail, of sitplekke oorgetrek met nguni-vel. Buiten 'n bykomende sitplek, kan dit ook as sytafel, 'n ottoman of voetstoel gebruik word.

Pryse vanaf R795 by Coricraft-takke landwyd. Besoek gerus ook www.coricraft.co.za.