Die eienares en ontwerper, Elzabe Smit, kry materiale van oor die wêreld heen – sommige hiervan selfs vintage. Elkeen van die wye verskeidenheid produkte is handgemaak en eiesoortig.

Pryse wissel van R300 tot R1 000. Besoek www.buttermilk.org.zaof skakel Elzabe by 082 821 2323.