Al hul produkte is 100% natuurlik en met die hand vervaardig volgens ou resepte van so ver terug soos die 16de eeu. Die pryse is bekostigbaar en daar is selfs oulike items soos seepbakkies (met gaatjies) om te koop. Besoek ook http://www.wildolive.eu/.