Streep vir Streep

Dié verweerde kas het dringend ’n nuwe voorkoms nodig

gehad. Die strepe en stensilpatroon laat dit sommer weer

deftig lyk.

Dekor sessie- Febuarie 2010

VOLROND

Verf ’n ou spieël in

interessante kleure en

gee dit ’n spesiale plek

bo die buffet.

EREPLEK

Gee opnuut lewe aan

embuia-stoele met ’n laag

verf en nuwe bekleedsel.

STOEP-STORIES

Met emaljeverf is meubels

weerbestand en dit sal net

so tuis in jou huis as op die

stoep lyk.

DEK VIR JOU

VALENTYN

Herbenut ’n ou

teetrollie deur die

skinkbord te verf en

apart te gebruik.