Dié vaas van geslae metaal en glas sal hope aandag trek. Dit kos R795 by Weylandts, takke landwyd.