Victoria se positiewe aanslag word weerspieël in haar werk. Dit is lig en oorspronklik met 'n element van verrassing. Dis jonk en vars en sy gebruik interessante kleurkombinasies.

Vir navrae en pryse, kontak Silk & Cotton Co, 021 434 4225 of 011 448 2578.