Die ontwerpe is tradisioneel en romanties en word beklemtoon deur die luukse materiaal waarop dit gedruk word. Besoek www.lulafabrics.co.za of skakel hul hoofkantoor by 021 461 0620 vir inligting oor jou naaste vertoonlokaal.