Daar's 'n verskeidenheid doelgemaakte en vintage-meubels, ligte, keramiekware, dekor-bykomstighede en kunswerke, asook juweliersware, klere en lyfsorgprodukte.

Gaan kyk 'n bietjie wat hulle pas uitgepak het. Besoek www.tandco.co.za

Kaapstad: Eenheid 78, Victoria Junction (ingang 5), Groenpunt, 087 8087064

Johannesburg: hoek van Kramer- & Desmondweg, Kramerville, Johannesburg, 087 808 7012/3