Dit is ons nasionale blom en een van die mooiste skeppings in die natuur. Die koningprotea (protea cynaroides) word ook genoem die heuningpot of koningsuikerbos.

Dit blom vir 'n groot deel van die jaar en 'n enkelblom vertoon treffend in 'n bietjie water.