Maak al jou los papiere, boodskappe, foto's ens. daarop vas met sulke mooi magnete. Dit kos sowat R151,71 vir 4. Jy kan nie net kies uit voëls nie, maar ook blomme en diere. Vir jou naaste verskaffer van Tassels en Treasures-produkte: skakel 012 4606858 of besoek www.tassels.com.