Die 2de uitgawe is van 3 November te koop. Daar’s bladsye vol splinternuwe dekor-inspirasie uit die Karoo-dorp Prins Albert en kaste vol raad om jou blyplek mooi te maak. Moenie jou 2de uitgawe van SARIE WOON misloop nie.

En die beste nuus is dat Leefstyl terug is met 50+ bladsye met inspirasie uit die Karoo-dorpie, Prins Albert.