Dit werk met kompakte hoëdrukstoom, wat selfs die moeilikste kreukels, selfs in gordyne of in delikate materiale, maklik wegstoom. Dit kos sowat R1 299 en is te koop by Makro en Hirsch (lg. slegs in Johannesburg en Durban). Besoek www.philips.co.za of skakel 087 808 4456.