Hierdie droom kan nou werklikheid word met Victorian Bathrooms se pragtige Bentley-bad van gegote yster. Die afmetings van 1 700 mm x 760 mm sorg vir gemak terwyl die glimmende emalje-afwerking dit uiters duursaam en maklik maak om te onderhou. Victorian Bathrooms het takke in Kaapstad en Johannesburg. Vir meer, besoek www.victorianbathrooms.co.za.