Dit word netjies in 'n mooi blikkie verpak. In elke blikkie is 'n paar (so 10 – 11) ontwerpe en 'n swart inkkussing. Jy kan kies tussen 'n blikkie met ontwerpe van voëls, skoenlappers of die ABC.

Dit kos sowat R290 en is beskikbaar by The Rhubarb Room, 021 424 2004.