As die natuur jou na aan die hart le sal jy baie van hierdie nuwe natuur geinspireerde lampe van Weylandts hou. Materiaal soos dryfhout,  handgemaakte organiese rottang en piesangblaar tou is gebruik. Weylandts takke landwyd. Prys op aanvraag