Dit word gemaak van POE (polyolefin elastomer) – dit beteken dat die mat lateks- en PVC-vry is. Dit bevat ook nie die chemikalieë ftalaat nie. Dit maak die joga-mat 100% herwinbaar.

Slegs beskikbaar in pienk (R300) by Pounce.

Vir meer inligting: 021 683 8713, www.ilovepounce.com