Die beweeglike nek help dat jy maklik onder beddens en kaste kan stofsuig. En die 180W-motor kan gestel word sodat dit sag loop.

Daar is 2 modelle beskikbaar, nl. die standaard-S7210 en die S7260 Cat & Dog. Kontak 011 796 5125 of ashley.merson@miele.co.za vir nog inligting.