Jy kan dit om jou nek hang, of aan jou horlosie of armband. Of gebruik dit as versiering op klere of handsakke. Selfs vir jou scrapbooking. R25 - R35 elk. Jy kan dit bestel by zuri@mweb.co.za of besoek www.crystalcharms.co.za.