Vir jouself of iemand spesiaal. Dior se J’adore-parfuum (R1 195 vir 100 ml, R850 vir 50 ml en R595 vir 30 ml) by toonaangewende winkels landwyd.

Anderste Kersboom van www.heartwoodtrees.co.za

’n Anderste Kersboom en besonderse geskenk. Kies uit o.m. bergseder, wilde-olyf, geelhout en suurlemoen. Bestellings neem so 5 dae. Die bome (vanaf R320), sowat 1 m hoog, kan in die tuin uitgeplant word. Besoek www.heartwoodtrees.co.za.

Nog geskenke!

Bord met simboliese boodskap (R195), KaalkopGeheim vir ’n lang lewe. ’n Bord met ’n simboliese boodskap (R195), Kaalkop.
Koffiebeker (R85), KaalkopKoffie smaak net soveel lekkerder in ’n mooi engelkoffiebeker (R85), Kaalkop.
Suikertande sal dolverlief wees op dié nougat met sjokolade en bosbessie (cranberry, R23 vir 200 g), Saffron.
Die kopie van ‘n leeftyd – ‘n deurgestikte handsak van jacquard-materiaal met ’n geborduurde monogram-patroon (prys op aanvraag), Louis Vuitton.

Verskaf ‘n bietjie pret met dié feestelike plekmatjies van vilt (R265 vir 4), www.yuppiechef.co.za.