Ons hou veral baie van die nuwe gegeurde kers uit die India Hicks Island night-reeks, beskikbaar by Crabtree & Evelyn. Die natuurlike olies daarin laat jou vertrek lekker ruik, selfs al brand die kers nie.

Besoek gerus www.crabtree-evelyn.com vir nog nuwe produkte in die reeks.