Selfmaak - só maak jy:

  • Kies jou eie ontwerp deur "Vector Art" te google. Sommige ontwerpe is verniet, terwyl ander gekoop

    moet word.

  • Laat lasersny jou ontwerp uit saamgeperste hout (kyk in die Geel Bladsye) en spuitverf dit (sien wenk hieronder). Ons het Good, Letter, Best gebruik.

Die houtkabinet (R7 690) is van Raw Studio, beskikbaar by Casamento Shop. Die helderkleurige stel van drie houers (R519) is van Kids Living. Die verfbare plakpapier van Graham & Brown (ontwerp 15069 Leaves), kos R495 per 10 m-rol, beskikbaar van Wall Coverings Inc. Die verfkleur is Plascon, Artist Canvas Y2-E2-3.