As jy nie daarvoor kans sien nie, is daar 'n ander moontlikheid - 'n verftegniek wat net soos plakpapier lyk! En nee, dis nie 'n stensil nie.

Marilize Botha Interiors het 'n unieke verftegniek (die patent wag vir goedkeuring) ontwikkel waar sy jou mure vir jou verf om na plakpapier te lyk. Daar is 'n hele klomp ontwerpe om van te kies en jy kan natuurlik enige kleur kies. As jy moeg is vir die plakpapier-voorkoms, verf jy dit net eenvoudig toe. Ideaal vir mure wat grofgepleister is of nie geskik is vir plakpapier nie.

Vir meer inligting, skakel Marilize by 082 418 6767 of marilizeb@web.co.za