'n Enkele takkie of blom in hierdie interessante vaas (R275) van Lime Grove sal die oog vang. 'n Proefbuis is in 'n houtblokkie gesink waarop ‘n mooi fyn blompot gestensil is. Sonder 'n blom of takkie lyk dit soos 'n klein skildery op hout. Verskaffer-navrae landwyd 021 447 7798.