Hou vanjaar ’n groot saamkuier, maar vra jou gaste om elkeen iets te bring vir die ete. Dek saam tafel en maak seker alles lyk feestelik!

Spyskaart

Voorgereg

Roosterkoek-Kersboom met kaas en konfyt

Sarie Xmas 15 (21 of 660)

Hoofgereg

8-uur-lam-terrien

Sarie Xmas 15 (292 of 660)

Gerookte ham met framboos-en-mosterd-glasuursel

Sarie Xmas 15 (140 of 660)

Bykos

Die nuwe beetslaai

Sarie Xmas 15 (168 of 660)

Blomkool-en-patat-Kerskrans

Sarie Xmas 15 (237 of 660)

Nagereg

Dubbelsjokolade-moussekoek

Sarie Xmas 15 (39 of 660)

Iets soets

Kersfees-Malvalekkers

Sarie Xmas 15 (271 of 660)

Dekor

Dek ’n lowergroen tafel ----> KLIK HIER

Sarie Xmas 15 (516 of 660)-Edit

FOTO'S: Michael le Grange & Henk Hattingh

Foto’s geneem ?by Studio 26,?The Lake Houses, www.studio26.co.za