Om met jou hande in die grond te werk, is een van die maniere hoe ons onsself weer aan die aarde kan verbind. Boonop is dit ’n groot trend om jou eie klein kruie- of groentetuin te hê én dit is omgewingsvriendelik. Hier is ’n paar geskenk-idees vir die tuinier in jou lewe.

Of jy nou die een is met groenvingers óf iemand anders; kalahari.com en ons SARIE-aanlynwinkel het die regte geskenke! Geniet die buitelug met hierdie oulike produkte.

BONUS: koop by dié aanlynwinkels en vermy die besige winkels!

Harde werk word plesier met hierdie speelse tuingereedskap!

Meadow Garden Gloves en Thoughtful gardener fork and trowel set

Skoonmaak sonder die rugbreek!

Casals 2600w Garden Blower and VacCasals 2600w Garden Blower and Vac

Plant in styl

Garden watering can en Tube wall planters

Bang vir die son

Moenie bang wees om in die son in jou tuin te werkskaf nie, maar beskerm jouself van skadelike UV-strale met genoeg sonskerm en ’n pragtige hoed.

Black And White Hat With Bow Black And White Hat With Bow

Alle-in-een

Hierdie reghoekige pot het alles wat jy nodig het vir jou eerste kruietuin.

Margaret Roberts Herb Pack Coriander Margaret Roberts herb pack coriander

Groei mooi

Tray for herb pots en Topiary frame ball

Prag-lig

Hierdie pragtige lampies gebruik sonkrag om te brand én dit lyk pragtig in die aand!

Mooni Set of 3 Solar Powered Hanging Cornets - Clear PlasticMooni set of 3 solar powered hanging cornets

En die beste geskenk - 'n Jaar se inspirasie met 'n intekening vir jouself of 'n geliefde op SARIE of SARIE KOS – in gedrukte of elektroniese formaat. Moet nooit weer 'n uitgawe misloop nie! Teken hier in: http://www.sarie.com/teken-in/