By uitsoek-takke van Woolworths is daar nou kussings vir elke smaak. Ons hou veral van die trots Suid-Afrikaanse ontwerpe op hierdie kussings. Die oranje-en-rooi (flora/fauna) kussing kos R350 en die protea-kussing R399.