Haar doeke is sowat 13 x 13 cm groot en sy put haar inspirasie uit die veld en see.

Sy is ook bekend vir haar bakke, potte en kersstaanders. Die pryse hiervan wissel van R300 - R3 000. Die kunswerke kos R700 elk (verpakking en posgeld ingesluit).

Rig navrae by 083 631 3458.