Ons is mal oor die geverfde bakkies en glasies wat nou by Loads of Living beskikbaar is. Dis van beskilderde emalje op vlekvrye staal en kos vanaf R59. Skakel 0861 565 565.