Dit word ‘n Charpoy genoem. Só ‘n bed is lekker gemaklik en koel. Die groottes en ontwerpe kan aangepas word na jou eie smaak. Matrasse, teen ekstra koste, kan ook bestel word. Die beddens kan binne of buite gebruik word en is ideaal vir luilekker dae langs die swembad of op die strand. Pryse wissel volgens grootte en begin by R2 200 per bed. Vir meer inliging kontak info@vanvuurendesigns.com