'n Koffiebeker is ook nie net vir koffie en warm drankies nie; jy kan dit ook gebruik as:

'n blompot

'n pennehouer

'n tandeborsel-houer

bêreplek vir jou grimeerkwassies

of sit 'n heerlike poeding daarin voor.

Koffiebekers vanaf R19,99. Takke landwyd.