Kamers vol geskenke vier vanjaar ’n dekade van vrouwees – dis vroue se stories, drome en kreatiewe groei.

’n Keuse van die heel beste, oorspronklike ontwerpe en produkte – onder meer juweliersware, kosprodukte, keramiekskeppings, dekor, tuinbenodigdhede en ontwerpersklere – sal daagliks beskikbaar wees vanaf ?8:30 tot 17:00. Op Vrydag, ?26 Oktober, is dit oop tot 20:00.

[box:full:grey:both]

WAAR EN WANNEER?

[/box]

21 - 27 OKTOBER 2012

Lourensford-wynlandgoed

Somerset-Wes

TEKEN IN!

* Teken in op SARIE, SARIE KOS asook ons ?sustertydskrifte Lééf met hart en siel en Tuis/Home @ 40% afslag  

* Met elke intekening kry jy ’n gratis SARIE-feessak, ’n ?500 ml-bottel Olive Pride Olyfolie en ’n stel armbande ?van 4Flavour.

* Jy kan ook die November-uitgawe van SARIE en Okt/Nov-uitgawe van SARIE KOS koop. Met elke kopie kry jy ’n gratis SARIE-feessak en ’n stel armbande van 4Flavour.

4Flavour

4Flavour is ’n reeks pragtige bykomstighede en bestaan uit onder meer ’n verskeidenheid belts, beursies, haarbykomstighede, serpe en juweliersware. Die 4Flavour-armbande is eksklusief te kry by YDE.

Olive Pride

Olive Pride se plaaslik vervaardigde, ekstrasuiwer-olyfolie ?van topgehalte is landwyd ?beskikbaar teen bekostigbare pryse. Dis cholesterolvry, laag ?in versadigde vette en ryk ?aan antioksidante en vitamien E, A, D en K.

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke