Voel jy lus vir iets nuuts in jou huis of 'n verandering in 'n vertrek? Gee enige kamer 'n bietjie flair met 'n nuwe meubelstuk as fokuspunt.

Moenie dié 10% afslag op enige Coricraft-meubels misloop nie, koop SARIE en laat die dekor-inspirasie vloei!

Coricraft is al meer as 20 jaar lank leiers in die mark van gemaklike en luukse meubels.

Besoek jou naaste Coricraft-winkel in Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Bloemfontein, Rustenburg, Nelspruit, Durban of Port Elizabeth.

[box:full:grey:both]

Terme en voorwaardes

•    Die bewys kan net vir Coricraft-meubels gebruik word
•    Net een bewys per leser word toegelaat
•    Net die oorspronklike bewys sal aanvaar word
•    Die bewys moet in die winkel getoon word tydens aankope
•    Die bewys is nie vir kontant omruilbaar nie
•    Dié aanbod kan nie saam met enige ander promosies of op afslag-items gebruik word nie
•    Die aanbod is geldig tot 1 Augustus 2011
•    Vir algemene navrae, skakel 086 111 4779 of besoek www.coricraft.co.za

[/box]

Coricraft Koepon