Kies uit kort boodskappe soos Love, Faith, Hope, of 'n langer aanhaling. Die harte en blokke word handvervaardig in Suid-Afrika. Die harte kos van R240 en die blokkies R90 elk. Beskikbaar by Garden Bleu, www.gardenbleu.co.za of 012 362 6539, 022 448 1289 en 011 888 4734.