Voorraad is beperk en dis by Coricraft te koop. Jy hoef egter nie tyd af te knyp om jou naaste tak te besoek nie. Deesdae maak hulle dit makliker om by hulle inkopies te doen met hul nuwe aanlyn-winkel by www.coricraft.co.za – sodat jy rustig jou inkopies voor die rekenaar kan doen.