Met haar kunsuitstalling stel sy ons bekend aan die skoonheid van hul landskap. 'n Besoek aan dié uitstalling is soos 'n rustige veld-wandeling. Te sien tot 22 Julie by Rust en Vrede Galery, Wellingtonweg, Durbanville. Skakel 021 976 4691.