Kunswerke in het kleine. Die glas maak sagte golwe van kleur wat van patroon verander soos jy die vaas draai. Handgeblaasde glas is nou hoogmode, Belê hierin, dit sal altyd vir jou mooi wees. Bruin vaas (R1 750) van Lim.