Herwonne materiaal soos dryfhout, piesangblaartou en rottang is gebruik. Daar is tafel- en vloerlampe en selfs 'n kroonkandelaar.

Te kry by Weylandts-takke landwyd. Pryse op aanvraag. Navrae: 021 425 5282.