Die reeks is geïnspireer deur die kulture en kunsgeskiedenis van Suid-Amerika.

Die ontwerpe is gedruk op 100% katoen en is 1,1 meter wyd. Dit kos R175 per meter. Skakel 021 465 8620 of kyk op www.hadeda.net